|
|||
|
|
Telefoniese Ondersteuning in Augustus 2026 Gedurende Aug sal telefoniese ondersteuning slegs by Jandri (082) 854-4274 of by Ds Jan Els (083) 329-1007 wees. Dit is weer tyd dat ek en Eugenie vir die kleinkinders in die UK gaan kuier.
Ons het 'n behoefte by gemeentes waargeneem dat hulle 'n stukkie gereedskap soek om te help met die vloei van take wat amptenare moet uitvoer. Hierdie behoefte het dan daartoe gelei dat ons begin het met die ontwikkeling van die Winkerk 10 Taakregister. Hierdie module behoort in Augustus of vroeg in September 2026 vrygestel te word. Funksies van die Winkerk 10 Taakregister
Enkele Voorbeelde
Ons het gevoel dat die tyd nou reg is, om te begin navorsing doen oor die moontlikheid om Winkerk sodanig aan te pas dat dit 'n "Ten Volle" aanlyn weergawe kan word. Ons is van mening dat gemeentes se internet oor die algemeen nou al baie beter en meer stabiel is as wat dit so 'n jaar of twee gelede was.
|
Kaspersky Plus
Dankie aan al die gemeentes wat ons tot op hede ondersteun het deur Kaspersky by ons aan te koop!!
|
|
|
Winkerk 10 Opleiding.
Soos jy dalk reeds van bewus is, doen ons elke Woensdag opleiding in Winkerk 10. Daar is elke Woensdag 2 sessies, waarvan daar in elke sessie verskillende
temas behandel word. As jy nog nie van ons opleiding gedoen het nie, of selfs net lanklaas opleiding bygewoon het, wil ons jou graag aanmoedig om weer vir ons
GRATIS opleiding in te skryf. Kliek gerus op hierdie link, of op die prentjie langsaan om in te skryf.
|
Wat is die Winkerk Member Mobile App?
Die Winkerk Member Mobile App (WMMA) is 'n App wat op lidmate se
|
|
|
Infokerk Hardeware Afdeling
Ons wil dit graag onder gemeentes se aandag bring dat ons reeds vir 'n aantal jare op 'n baie informele manier Laptops aan gemeentes
verkoop het. Ons wil graag as deel van ons herstrukturering van Infokerk ook voortaan op 'n baie meer formele manier Laptops aan
gemeentes verskaf.
|
|