|
|||
|
Ringstatistiek -- Belangrike KennisgewingJaarlikse Ringstatistiek
Ons wil u graag daaraan herinner dat gemeentes op die einde van die boekjaar die jaarlikse Ringstatistiek moet trek.
|
Kaspersky Plus
Dankie aan al die gemeentes wat ons tot op hede ondersteun het deur Kaspersky by ons aan te koop!!
|
|
|
Winkerk 10 Opleiding.
Soos jy dalk reeds van bewus is, doen ons elke Woensdag opleiding in Winkerk 10. Daar is elke Woensdag 2 sessies, waarvan daar in elke sessie verskillende
temas behandel word. As jy nog nie van ons opleiding gedoen het nie, of selfs net lanklaas opleiding bygewoon het, wil ons jou graag aanmoedig om weer vir ons
GRATIS opleiding in te skryf. Kliek gerus op hierdie link, of op die prentjie langsaan om in te skryf.
|
Wat is die Winkerk Member Mobile App?
Die Winkerk Member Mobile App (WMMA) is 'n App wat op lidmate se
|
|
|
Infokerk Hardeware Afdeling
Ons wil dit graag onder gemeentes se aandag bring dat ons reeds vir 'n aantal jare op 'n baie informele manier Laptops aan gemeentes
verkoop het. Ons wil graag as deel van ons herstrukturering van Infokerk ook voortaan op 'n baie meer formele manier Laptops aan
gemeentes verskaf.
|
|